1938 - Die sesde besoek aan Suid Afrika deur die Britse Eilande
Die Britse Eilande het Suid Afrika besoek met die wete dat hulle die Wêreld Kampioene moes kom trotseer wat gelei was deur Danie Craven...
Scroll af tot onder om by die begin te kom
1938 - Die sesde besoek aan Suid Afrika deur die Britse Eilande
1937 - Springbokke wen reeks teen Australië en Nieu Seeland (tweede toer na Australasië)
1931-32 - Derde toer na Britanje, net een wedstryd verloor
1928 - Die All Blacks se eerste besoek gelei deur Maurice Brownlie
1924 - Cove-Smith se span deur beserings gery
1921 - Die eerste toer na Australië en Nieu Seeland - Derde Toer Oorsee