MAAK KONTAK

_JJP5777-Edit-2.jpg

Johan Jooste

Selfoon: +264812156536

Windhoek

Namibia

Vir die mense wat wonder hoekom maak 'n Namibiër 'n webblad oor Springbok rugby, wel in die jare voor ons onafhanklikheid was ons deel van Suid Afrika en ek was van die 1960s al 'n groot ondersteuner van Springbok rugby.

Kontak 

Dankie