SKAKELS na ander rugby geskiedenis webblaaie

Die doel van die webblad is om die geskiedenis van Rugby Unie Voetbal te bewaar en dit aanlyn beskikbaar te maak vir opvoedkundige doeleindes.

Alle vorme van aandenkings kan op die webblad gevind word. Van rugby boeke, tydskrifte, truie, balle, fotos ens. kan deur versamelaars gekoop of geruil word.

Die Vereniging se oogmerk is om die kennis te bewaar en uit te brei oor die geskiedenis van die sport, Rugby Unie.